taalvereting
Voorkoms
- (taalkunde) Die absorpsie of vervanging van minderheidstale deur meerderheidstale of aansienstale, of van minderheidsdialekte deur meerderheidsdialekte of aansiensdialekte; 'n form van taaldood of dialeksdood.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Glottofagie. Maart 2019. Supertaal Aanlyn Woordeboek, Gesellig Afrikaans.