talm
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | talm |
| Verlede Tyd | ek | het getalm |
- nie vinnig optree nie; tyd mors
- Buller het langer getalm om met die gevegsbedrywighede vir die ontset van Ladysmith via Hlangwane te begin as wat sy bedoeling was toe hy die geveg by Vaalkrans afgebreek het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|