Gaan na inhoud

talmkos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  talmkos     
talm + kos
talm•kos
Talmkos is alles teenoorgesteld aan die konsep van kitskos - die insluiting van ongeprosesseerde kosbestanddele, gekook in 'n oorspronklike manier om 'n heilsame maal te skep.

    Sinonieme

ma-se-kos, huiskos, kontreikos, boerekos

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slow food(en)