Gaan na inhoud

tandeknerser

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tandeknerser    tandeknersers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tandeknersertjie     tandeknersertjies  
Die eindstryd was 'n regte tandeknerser: niemand het die stadion verlaat voordat die eindfluitjie geblaas het nie. (cliffhanger)