Gaan na inhoud

tangens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tangens    tangense  
tan•gens
  1. (wiskunde) 'n Trigonometriese hoekfunksie, wat se eenvoudigste definisie is: die verhouding van die lengte van die teenoorgestelde sy tot die lengte van die aanliggende een in 'n reghoekige driehoek.
  1. Dus is die gradiënt van ’n reguitlyn gelyk aan die tangens van die hoek wat gevorm word tussen die lyn en die positiewe rigting van die x-as.[1]
Simboolsincostancotseccsc
Funksiesinuskosinustangenskotangenssekanskosekans
Inverseboogsinusboogkosinusboogtangensboogkotangensboogsekansboogkosekans

    Vertalings

  Vertalings:   wiskundige funksie
Engels: tangent(en)
Nederlands: tangens(nl) m