Gaan na inhoud

teëkom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kom teë   
(in bysin)   ... dat ek teëkom  
Verlede Tyd  ek  het teëgekom  
Onbepaalde wys teë te kom       
teë•kom, te•ekom
om op die pad te ontmoet
  1. Hulle leef onder Britse gesag en is volgens Boussenard die soberste, fluksste en gasvryste mense wat ’n mens kan hoop om teë te kom [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: encounter(en)
Nederlands: tegenkomen(nl)