teël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| teël | teëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| teëltjie | teëltjies |
- 'n Plat, meestal reghoekige voorwerp van klei wat gebruik word om oppervlaktes te bedek en te versier.
- Om teëls in die kombuis of badkamer mooi te laat blink, gooi 'n bietjie paraffien by die water waarmee hulle afgewas word.
| Vertalings: teël | |||
|---|---|---|---|