Gaan na inhoud

teïs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  teïs    teïste  
te•is
(religie) iemand wat in 'n god of in gode geloof
Teïste glo dat God onderskei moet word van die skepping, maar dat Hy nog steeds betrokke by sy skepping bly.[1]

    Antonieme

Ateïs

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: theist(en)
Nederlands: theïst(nl)