Gaan na inhoud

teenliggaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  teenliggaam    teenliggame    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  teenliggaampie     teenliggaampies  
teen + liggaam
teen•lig•gaam
(biologie), (medies) ’n Chemiese stof wat die liggaam vervaardig sodra dit deur ’n patogeen ingeval word.
  1. Teenliggaampies, wat help om jou teen aanvalle van bakterieë en virusse te beskerm, is proteïene.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: antibody(en)
Nederlands: antilichaam(nl) o