teenoor
Voorkoms
Voorsetsel |
---|
teenoor |
- teen•oor
- Oorkant; aan die ander kant van.
- In vergelyking met.
- Die bank is teenoor die supermark.
- Jy dink jy het probleme, maar dis min teenoor myne.
Vertalings: teenoor | |||
---|---|---|---|
Voorsetsel |
---|
teenoor |
Vertalings: teenoor | |||
---|---|---|---|