tegnologie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tegnologie | tegnologieë |
- teg•no•lo•gie
- (tegnologie) die som van tegnieke, vaardighede, - metodes, en - prosesse wat gebruik word in die produksie van goedere of dienste of in die vervulling van doelwitte soos wetenskaplike ondersoek.
- Die ontwikkeling van sintetiese smeermiddels is die logiese gevolg van hoë vereistes gestel deur hedendaagse tegnologie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tegnologie.