Gaan na inhoud

teiken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek teiken  
Verlede Tyd  ek  het geteiken        
tei•ken
Om as 'n teiken te kies; om as 'n slagoffer van onregverdige behandeling te kies
  1. Die DA het gereageer op mediaberigte dat die departement van basiese onderwys voormalige model C-skole teiken om hul taal en toelatingsbeleid te verander om "meer inklusief" te wees.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: target(en)
Nederlands: mikken(nl), gemunt hebben(nl)
Enkelvoud Meervoud
  teiken    teikens  
Dié punt waarop gemik word
  1. Na afloop van skiet loop skuts en baanbeampte na teikens en teken punte aan op skut se punteblad.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: target(en)
Nederlands: doelwit(nl) o