Gaan na inhoud

teken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  teken    tekens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tekentjie     tekentjies  
te•ken
'n Merk of ander simbool wat gebruik word om iets voor te stel.
  1. Van die vroegste – en grootste – tekens in die formatiewe stadium van hiërogliewe is op die terrein by Elkab, El-Khawy, bewaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sign(en)
Nederlands: teken(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek teken  
Verlede Tyd  ek  het geteken    
Teenwoordige deelwoord tekenend   
Verlede deelwoord getekende   
(kuns) Om 'n duursame neerlegging van tekenmateriaal (potlood, pen, kwas, plotter) op 'n ondersteuning (papier, doek of bord) te vervaardig.
  1. Die engele is pragtig geteken, moenie my verkeerd verstaan nie; hulle is karaktervol en gevarieer.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: draw(en)
Nederlands: tekenen(nl)