tekenend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | teken |
| Bywoordelik | tekenend |
| Attibutief | tekenende |
- te•ke•nend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat teken, terwyl dit teken
- Tekenend hiervan is die jong André Fourie, gespeel deur Janru Steenkamp – 'n fenomenale debuut sonder enige akteursmaniërismes[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|