tekstiel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tekstiel | tekstiele |
- tek•stiel
- 'n Buigsame materiaal, wat viral vir kleding gebruik word en wat bestaan uit 'n netwerk van natuurlike of kunsmatige vesels
- Die lang vesel aan die buitenste deel van die vinnig groeiende hennep plant word gebruik vir die maak van 'n sterk tekstiel vir die vervaardiging van jeans, skoene, toue en seile. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|