Gaan na inhoud

televisie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  televisie    televisies  
te•le•vi•sie
(media), (kommunikasie) toestel, uitsaaitegnologie en organisasies wat die oordrag van bewegende beelde en klanke moontlik maak
  1. Televisie het ’n hele revolusie veroorsaak in die manier waarop vermaak vir mense aangebied word en ook in die manier waarop mense inligting ontvang.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: television(en)
Nederlands: televisie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor televisie.