televisietoestel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| televisietoestel | televisietoestelle |
- te•le•vi•sie•toe•stel
- (elektronika) 'n Toestel wat die ontvangs van televisieseine moontlik maak
- Dit is dieselfde televisietoestel wat populêre vermaak aanbied wat later weer vir onderrigdoeleindes gebruik word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|