Gaan na inhoud

telgetal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  telgetal    telgetalle  
tel + getal
tel•ge•tal
(wiskunde) Elkeen van die natuurlike getalle (1 2 3 ens.) plus die getal nul
  1. Heelgetalle sluit die versameling telgetalle en negatiewe telgetalle in.[1]

    Meronieme

Natuurlike getal

    Holonieme

Heelgetal

    Eienskappe

In baie lande word hierdie stel getalle, insluitend nul, natuurlike getalle genoem