Gaan na inhoud

ten einde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voegwoord
ten einde
ten ein•de
Gee 'n onderskikkend 'n doelwit aan.
Ten einde die bindingseienskappe van dikernige goudkomplekse deeglik te kan verstaan, is dit nodig om ook aan die fisiese oorsprong van die bindingsvormingsproses aandag te skenk[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels in order(en)
Nederlands teneinde(nl)