Gaan na inhoud

tensy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voegwoord
tensy
ten•sy
Sluit onderskikkend 'n bepaalde voorwaarde uit. Indien die uitgesonderde voorwaarde vervul word, dan gebeur die teenoorgestelde van dit wat eerder vermeld word
  1. Tensy daar doeltreffend opgetree word, sal die veldbrand alles vernietig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: unless(en)
Nederlands: tenzij(nl)