teokrasie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
teokrasie | teokrasieë |
- te•o•kra•sie
- (politiek) Regeringsvorm waarin die mag in die staat in die hande van die kerk is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor teokrasie.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
teokrasie | teokrasieë |