Gaan na inhoud

teologies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   teologies    teologiese    teologies  
te•o•lo•gies
Met betrekking tot teologie
  1. Botsende teologiese strominge het die afgelope jare heelwat spanning veroorsaak. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: theological(en)
Nederlands: theologisch(nl)