Gaan na inhoud

tereftaalsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tereftaalsuur se molekule
Enkelvoud Meervoud
  tereftaalsuur     
te•re•ftaal•suur
(chemie) 'n dikarboskielsuur van benseen; 'n ftaalsuur met sy twee karboksiegroepe in die para-posisie
  1. Etileenglikol (alkohol) en tereftaalsuur (karboksielsuur) monomere reageer om (b) die polimeer poliëtileentereftalaat (PET) te vorm[1]
Ftaalsuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: terephthalic acid(en)
Nederlands: tereftaalsuur(nl) o