terg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | terg |
| Verlede Tyd | ek | het geterg |
| Onbepaalde wys | te terge | |
| Teenwoordige deelwoord | tergend | |
| Verlede deelwoord | getergde | |
- om iemand se geduld te toets deur die persoon te irriteer
- Gisteraand is ek by 'n roetine-padblokkade afgetrek en die polisieman het my die hele tyd geterg as die 'bad guy' en wou weet wat ek met Emma gemaak het[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|