terge
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | terg |
| Verlede Tyd | ek | het geterg |
| Onbepaalde wys | te terge | |
| Teenwoordige deelwoord | tergend | |
| Verlede deelwoord | getergde | |
- ter•ge
- onbepaalde wys: terg; gewoonlik ná te
- Laat Basans hemelhoë rots
hom ophef in sy yd'le trots
met al sy bulte en berge;
wat spring jul, berge, rug aan rug,
geweldig in die hoë lug
om Sions kruin te terge?[1]