tergende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | terg |
| Bywoordelik | tergend |
| Attibutief | tergende |
| Vergrotend | tergender |
| Oortreffend | tergendste |
- terg•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van tergend: wat terg, terwyl dit terg
- „Is dit waar?”, begin sy glimlag en haar hoof sylings buig, en hou hom sylings van onder haar hare dop, glimlaggend, maar in ’n mate woedend, met haat byna, met tarting dat hy moet vra, en begin die tongelend tergende note van ’n vulgêre deuntjie uit die snare doem-doem.[1]