Gaan na inhoud

tergendste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordterg
Bywoordeliktergend
Attibutieftergende  
Vergrotendtergender  
Oortreffendtergendste
terg•gend•ste
Teenwoordige deelwoord
  1. Oortreffende trap van tergend.: wat die meeste terg, terwyl dit die meeste terg
  1. Die opklaring van die meganisme van die olefienmetatesereaksie was een van die tergendste probleme van organometaalchemie. [1]