Gaan na inhoud

termogravimetrie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  termogravimetrie     
ter•mo•gra•vi•metrie
(chemie) 'n Analitiese tegniek wat weegtegniek en termiese beheer met mekaar verbind.
Termogravimetrie kan gebruik word om die temperature en degradasietempo's van polimere te bepaal, asook om die hoeveelheid vlugtige stowwe, bymiddels of vullers wat hulle bevat te meet.[1]

    Afkorting

TGA

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thermogravimetric analysis(en)
Nederlands: thermogravimetrie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor termogravimetrie.