Gaan na inhoud

termosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  termosfeer     
ter•mo•sfeer
(geologie) die laag van die atmosfeer vanaf 80 km boontoe.
  1. Die temperatuur in die termosfeer styg van -90 °C tot so hoog as 1500 °C. Die termosfeer is baie sensitief vir 'n verhoging in energie en 'n klein verandering in energie veroorsaak 'n groot styging in temperatuur.[1]

    Holonieme

Atmosfeer

    Meronieme

Ionosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thermosphere(en)
Nederlands: thermosfeer(nl) v/m