tert
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tert | terte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tertjie | tertjies |
- (kookkuns) gewoonlik sirkelvormige soetgebak, veral vir feestelike geleenthede, gemaak van deeg en afgewerk met byvoorbeeld geklopte room, vrugte of marsepein
- vrou van twyfelagtige gedrag
| Vertalings: 1. soetgebak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. vrouw | |||
|---|---|---|---|