Gaan na inhoud

terugkom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kom terug   
(in bysin)   ... dat ek terugkom  
Verlede Tyd  ek  het teruggekom  
Onbepaalde wys terug te kom   
Teenwoordige deelwoord terugkomend   
Verlede deelwoord teruggekome   
terug + kom
te•rug•kom
Terugkeer na 'n plek wat 'n mens voorheen verlaat het
  1. Toe Ruben by die put terugkom, was Josef nie in die put nie! [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: come back(en)
Nederlands: terugkomen(nl)
Xhosa: ukubuya