terugkomende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | terugkom |
| Bywoordelik | terugkomend |
| Attibutief | terugkomende |
- te•rug•ko•men•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van terugkomend: wat terugkom, terwyl dit terugkom
- Met die terugkomende trein het hulie teruggery om dieselfde te doen. [1]