Gaan na inhoud

tetraëdries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tetraëdriese molekule
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   tetraëdries    tetraëdriese    tetraëdries  
te•traë•dries, tetra•edries
(wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n tetraëder het; met betrekking tot tetraëders
Simulasies wat op grond van digtheidsfunksionele teorie ('n metode vir die berekening van die elektroniese struktuur van stelsels) uitgevoer is, het getoon dat so 'n energieverskil uitsluitlik deur 'n tetraëdriese piramide van Td-simmetrie (tetraëdriese simmetrie) bereik kan word, wat die mees stabiele geometrie vir die Au20-kluster [is].[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries
Mees algemene molekulêre vorms
Molekule
FormuleAX of AX2AX2E of AX2E2AX3AX3EAX4AX5AX6
Byvoeglike naamwoord lineêrgebuig of hoekigtrigonaal planêrtrigonaal piramidaaltetraëdriestrigonaal bipiramidaaloktaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tetrahedral(en)
Nederlands: tetraëdrisch(nl)