Gaan na inhoud

tierma

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  tierma    tierma's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tierma'tjie      
’n Tierma dryf haar kinders om hoë vlakke van akademiese prestasie of sukses in hoëstatus- buitemuurse aktiwiteite soos musiek of sport te bereik.