timmerman
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| timmerman | timmermanne, timmermans, timmerlui |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| timmermannetjie | timmermannetjies |
- tim•mer•man
- (beroepe) Iemand wat professioneel hoofsaaklik betrokke is by houtwerk
- Die Nederlanders het Suid-Afrika in sarsies binnegeval. Die grootste deel hiervan was dié wat aanvanklik in die jare tussen 1652 en 1795 na Suid-Afrika gekom het as sieketroosters, timmermanne, vryboere en wat dies meer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor timmerman.