Gaan na inhoud

tirosien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tirosien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  tirosien     
ti•ro•sien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. L-tirosien is 'n aminosuur wat 'n belangrike rol speel in die produksie van belangrike neuro-oordragstowwe in die brein.[1]
Aminosuur

    Afkorting

Tyr

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tyrosine(en)
Nederlands: tyrosine(nl) o