titanaat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| titanaat | titanate |
- ti•ta•naat
- (chemie) 'n Sout of ester van 'n oksosuur van titaan, met algemene formules soos M2TiO4, 'n ortotitanaat, of MTiO3, 'n metatitanaat
- LTO (titanaat) battery: dit gebruik litium titanaat as die anode materiaal in plaas van die gewone grafiet.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|