titrant
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| titrant | titrante |
- ti•trant
- (chemie) Dié reaktant in 'n titrasie wat geleidelik met 'n buret bygevoeg word
- Fig. 2(d) toon die titrasie van sesium en Fig. 2(e) die titrasie van tallium(I) en sesium in totaal met natriumtetrafenielboraat as titrant en die CsWP-membraan as indikatorelectrode.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|