titrasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| titrasie | titrasies |
- ti•tra•sie
- (chemie) ‘n Metode om die konsentrasie van ‘n verbinding in oplossing te bepaal deur dié met ‘n ander, gestandardiseerde oplossing te laat reageer
- ‘n Titrasie vereis ‘n indikator wat vinnig en sensitief van kleur sal verander in reaksie op ‘n verandering in pH.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor titrasie.