Gaan na inhoud

tjello

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tjello
Enkelvoud Meervoud
  tjello    tjello's  
tjel•lo
(musiek) 'n Middelgroot snaarinstrument van die vioolfamilie wat gewoonlik gestryk, soms gepluk en af en toe geslaan word. Die vier snare is gewoonlik in perfekte vyfdes gestem: van laag na hoog, C2, G2, D3 en A3.
Soos die basviool, beskik die tjello oor ’n pen aan die onderkant wat sy massa ondersteun wanneer dit regop geplaas word om gespeel te word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cello(en)
Nederlands: cello(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tjello.