Gaan na inhoud

toe-eien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek eien toe   
(in bysin)   ... dat ek toe-eien  
Verlede Tyd  ek  het toegeëien  
Onbepaalde wys toe te eien   
Teenwoordige deelwoord toe-eienend   
Verlede deelwoord toegeëiende   
toe-ei•en
om in besit te neem, regmatig of nie
Vir dekades al word politiek hoofsaaklik toegeëien deur ouer lede van 'n samelewing.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: appropriate(en)
Nederlands: toe-eigenen(nl)