toebroodjiegenerasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toebroodjiegenerasie |
- toe•brood•tjie•ge•ne•ra•sie
- jy moet jou man en kinders, kleinkinders en ouers finansieel en emosioneel versorg.
- Die gelddruk het die toebroodjiegenerasie' geskep: mense wat finansieel vir hul ouers én kinders verantwoordelik is.
| Vertalings: toebroodjiegenerasie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor toebroodjiegenerasie.