Gaan na inhoud

toegepaste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordtoepas
Werkwoordeliktoegepas  
Naamwoordeliktoegepaste
Naamwoordelike verlede deelwoord
1. attributief wat toegepas word, wat nie suiwer teoreties is nie
  1. Toegepaste taalkunde is die studieveld wat fokus op hoe taal in regtewêreldkontekste gebruik word[1]