toekomswaarde
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toekomswaarde | toekomswaardes |
- toe•koms•waar•de
- (finansieel) Die waarde wat ’n reeks met gereelde betalings van ’n bedrag, wat onderhewig is aan ’n rentekoers van op 'n tydstip in die toekoms sal hê.
- Toekomswaarde van betalings:
As ons die toekomswaarde van ’n reeks betalings gegee word, kan ons die waarde van die betalings uitwerk deur x die onderwerp van bostaande formule te maak.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|