toelaatbaar
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | toelaatbaar | toelaatbare | toelaatbaars |
- toe•laat•baar
- Wat toegelaat kan word; wat nie verbode is nie
- Oor die algemeen is die maksimum toelaatbare werkingstemperatuur van API 5L GRB -staalpyp ongeveer 204 ° C[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|