toemessel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | messel toe |
| (in bysin) | ... dat ek | toemessel |
| Verlede Tyd | ek | het toegemessel |
| Onbepaalde wys | toe te messel | |
| Teenwoordige deelwoord | toemesselend | |
| Verlede deelwoord | toegemesselde | |
- toe•mes•sel
- Om 'n opening met bakstene en sement toe te maak; om 'n opening met messelwerk toe te maak
- Dié gat word deur die wyfie van binne af deur 'n soort sement wat deur modder, voëlmis en vrugtemoes gemaak word, toegemessel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|