Gaan na inhoud

toetental

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
toetental
toe•ten•tal
heeltemal, in sy geheel
  1. Volgens my prokureur is dit absolute fiksie. Ek spot. Alhoewel die storie en karakters toetental opgemaak is, is hulle en die gebeure tog samestellings van mense wat ek ken en ervarings wat ek gehad het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: completely(en)
Nederlands: totaal(nl)