Gaan na inhoud

toewys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wys toe   
(in bysin)   ... dat ek toewys  
Verlede Tyd  ek  het toegewys        
toe•wys
Toeken; opdra aan; goedere en fondse 'n bestemming gee.
Maatskappye moet 'n deel van hul opbrengste aan navorsing toewys.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: allocate(en), assign(en)
Nederlands: toewijzen(nl)