toksies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | toksies | toksiese | toksies |
- tok•sies
- (medies) Met 'n chemiese aard wat skadelik vir die gesondheid of dodelik is, indien dit in voldoende hoeveelhede ingeneem of andersins die liggaam binnedring.
- Iemand het vir my gesê dat dit toksies is vir diere en wil net hoor of dit wel so is! [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|