tolien
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tolien | toliene |
- to•lien
- (astronomie) ’n Groot verskeidenheid organiese verbindings wat op die oppervlak van ysliggame in die buitenste Sonnestelsel gevorm word deur ultravioletsonstraling van eenvoudige verbindings wat koolstof bevat, soos koolstofdioksied (CO2), metaan (CH4) of etaan (C2H6), dikwels saam met stikstof (N2) of water (H2O)
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tolien.